Level 17
Level 18

How the language works 2


14 words 0 ignored

Ready to learn       Ready to review

Ignore words

Check the boxes below to ignore/unignore words, then click save at the bottom. Ignored words will never appear in any learning session.

All None

Ignore?
Hy gee dit vir Hendrik
He gives it to Hendrik
Sy gee dit vir hom
She gives it to him
Dit is nie Hendrik se koffie nie
It is not Hendrik's coffee
Ek gee nie die koffie vir Hendrik nie
I don't give the coffee to Hendrik
Dit is nie Gertruida se bier nie
It is not Gertruida's beer
Dit is nie my wyn nie
It is not my wine
Ek gee nie die bier vir Gertruida nie
I don't give the beer to Gertruida
Ek wil dit vir hom gee
I want to give it to him
Ek moet dit vir haar gee
I should give it to her
Sy moet die wyn vir my gee
She must give the wine to me
Vir wie moet ek dit gee?
Who do I give it to?
Wie het dit vir my gegee?
Who gave it to me?
Hy moet die bier vir haar gee
He must give the beer to her
Jy moet die koffie vir my gee
You must give the coffee to me