Level 38 Level 40
Level 39

Compliment a Man


20 words 0 ignored

Ready to learn       Ready to review

Ignore words

Check the boxes below to ignore/unignore words, then click save at the bottom. Ignored words will never appear in any learning session.

All None

Ignore?
Jy is so sterk.
You are so strong
Ek voel veilig in jou arms.
I feel safe in your arms
Ek is seker jy kan dit doen.
I am sure you can do it
Jy is so snaaks.
You are so funny
Ek vind jou baie aantreklik.
I find you very attractive
Ek is baie trots op jou.
I am very proud of you.
Ek weet ek kan op jou staatmaak.
I know I can count on you.
Al my vriende hou van jou.
All my friends like you.
Jy kan baie goed bestuur.
You can drive very well.
Jy is my held.
You are my hero.
Is daar enigiets wat jy nie kan doen nie?
Is there anything that you can't do?
Jy is so romanties.
You are so romantic.
Wat sal ek sonder jou doen?
What would I do without you?
Jy laat my lag.
You make me laugh.
Jy is 'n ware heer.
You are a real gentleman.
Jy lyk goed in daardie kleur.
You look good in that color.
Ek respekteer jou besluite.
I respect your decision.
Jy is so wys.
You are so wise.
Dankie dat jy jy is, en dat jy by my is.
Thank you for being you, and being with me.
Jy is 'n wonderlike man.
You are a wonderful man.