Level 24 Level 26
Level 25

The Hiding Lion


16 words 0 ignored

Ready to learn       Ready to review

Ignore words

Check the boxes below to ignore/unignore words, then click save at the bottom. Ignored words will never appear in any learning session.

All None

Ignore?
Wie is agter my?
Who is behind me?
Waar kruip jy weg?
Where are you hiding?
Hoekom lȇ jy voor my?
Why are you lying down in front of me?
Hoe kom ek daar?
How do I get there?
Hou jy van bergklim?
Do you like mountain climbing?
Nee, dit maak my moeg.
No, it makes me tired.
Hou jy van swem?
Do you like swimming?
Ja! Dit is lekker om te swem.
Yes! It is fun to swim.
Wat het jy gister gekoop?
What did you buy yesterday?
Ek het piesangs en vleis gekoop.
I bought bananas and meat.
Hoekom het jy dit gekoop?
Why did you buy that?
Vleis vir my leeu en piesangs vir my olifant.
Meat for my lion and bananas for my elephant.
Waar was jy Maandag?
Where were you Monday?
Ek het jou nie gesien nie.
I did not see you.
Ek was baie besig.
I was very busy.
Ek en my meisie het gaan koffie drink.
Me and my girlfriend went to drink coffee.